Groot Industriele Erf - Tsumeb

Description

Daar is n waardasie op plek. Die geboue is in n persoonlike naam geregistreer. Dit is nie n lopende besigheid nie, net die geboue is te koop. Die 4 post lift en die groot compressor is ingesluit, maar oor die ander gereedskap sal onderhandel moet word. Daar is n werkswinkel, en die ander geboue word verhuur aan huurders wat al 8 jaar daar is. Die perseel is 2500 m2 Die workshop gedeelte het ook 'n 3 fase prepaid krag meter Op die erf is ook 'n 2 slaapkamer huis met ingeboude kaste en aircons in kamers, kombuis het ook kaste Daar is ook 'n bachelors flat op die perseel, langs die huis gedeelte

Features

Condition Industrieel
Location Tsumeb
Colour Verskillende

Similar listings