Description
Pragtige voertuig met 194 000 myl (311 000km) op en n diens rekord. Het reeds polisie verklaring en padwaardigheid. Sluit in die sleepstang, dakrak, bullbar, sitplek oortreksels, lang afstand brandstof tenk en dubbele battery stelsel
NB! - Sluit reeds BTW in, maar sluit die dakrak uit.