Description
23 x Jong Meatmaster ooitjies. Hulle is almal 2 tand. Weeg 35 tot 40kg. Kwaliteit ooitjies wat gekoop is by n stoetery. Almal gespuit en doseer met Roxi Trami Cide van Swavet met 'n pulpyvax spuit, asook Multivax P
Features
| Colour | Gemeng |
|---|---|
| Location | 60km van Windhoek af |
| Condition | Jonk en Mooi |