Trekker/Plaas Sleepwa

Description

Dit is n hoe spoed wa. Vooras 7.5 ton en agteras 7.5 ton. So dit is n 15 ton sleepwa. Ideaal vir op die plaas en vir n trekker.

Features

Condition Baie goed
Location Omaruru
Colour Sien beelde

Similar listings