Edugate Academy Fonds Insameling - Khoi Khoi Guesthouse

Description

  • Khoi Khoi Guesthouse is deel van die fonds insameling hierdie jaar, en bied hierdie wonderlike koopbewys aan. 2 Nagte vir 2 Persone. Oggendete en aandete is ingesluit.

  • Ons wil dankie se vir Khoi Khoi Guesthouse vir hierdie wonderlike geleentheid.

Features

Condition Wonderlike verblyf
Location Tussen Otjiwarongo en Otavi
Colour Nie van toepassing

Similar listings