Description
Hierdie 2018 Anthonij Rupert Optima is n wonderlik kultivar en is n versnit van Cabernet Sauvignon, Cabernet Franc, Merlot en Malbec. Alle inligting op die fotos.
Wees deel van n wonderlike inisiatief om fondse in te samel vir Edugate Academy. Alle fondse gaan na die skool toe, en word gebruik vir die bevordering van die skool.
Ons wil dankie se vir Namibia Wine Merchants vir die wonderlike borg.
Features
Condition | Heerlik |
---|---|
Location | Windhoek |
Colour | Rooi |