Edugate Academy Fonds Insameling - 2020 Beyerskloof Pinotage

Description

  • Hierdie 2020 is n wonderlike kultivar en 100% Pinotage van Beyerskloof.

  • Wees deel van n wonderlike inisiatief om fondse in te samel vir Edugate Academy. Alle fondse gaan na die skool toe, en word gebruik vir die bevordering van die skool.

  • Ons wil dankie se vir Namibia Wine Merchants vir die wonderlike borg.

Features

Condition Heerlik
Location Windhoek
Colour Rooi

Similar listings