
Description
n Pakkie van 4 Jong kameelperde. 2 Bulletjies en 2 Verse. Geborg deur Tobich Optics in Otjiwarongo. Ouderdomme is 18 tot 30 maande. Die veiling en bod wat jy plaas is vir al 4. Die finale bod sluit dan die vangkostes in, geborg deur Du Preez Wild. Vervoer kostes is dan vir die koper
Ons wil net baie dankie se aan Tobich Optics vir hierdie wonderlike borg!
Features
Condition | Baie goed |
---|---|
Location | Otjiwarongo |
Colour | Kameelperd |