Description
2016 Conqueror Commander. Ideale 4x4 karavaan vir n groep of familie van 4. Sleep hom enige plek en kamp waar jy wil! Alles is ingesluit behalwe die National Luna yskassie. Hier en daar kort hy TLC, maar die karavaan is nog in goeie toestand.
Features
Condition | Baie Goed |
---|---|
Location | Otjiwarongo |
Colour | Conqueror |