Description
Pragtige plaas te koop in die Aroab omgewing. Die inligting is as volg:
- Die plaas is 10 000 hektaar groot
- Bestaan uit 20 kampe. Jakkalsproef blokke en omheining
- Daar is 7 Boorgate, 3 met sonpompe en 4 met windpompe
- Daar is wild soos Gemsbokke, Koedoes, Springbokke en Volstruise
- Drakrag is 1:5 KVE. 2000 skaap of ideaal is 1000 skaap en 100 bees
- Bestaan uit graslande, Kalahari duine, klip gebiede en ook rivier lope
- Groot 9 slaapkamer huis
- Slagkamer met koelkamer
- Nampower
- Store en stoorkamers
Features
Colour | Beautiful |
---|---|
Condition | Stunning Gem with different terrains |
Location | Aroab |